Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:18 Die Boodskap (DB)

“Watter voorskrifte?” het die man gevra.“Die volgende,” antwoord Jesus. “Jy mag nie moord pleeg nie; jy mag nie met iemand buite jou huwelik ’n seksuele verhouding hê nie; jy mag nie steel nie; jy mag nie leuens vertel nie;

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:18 in konteks