Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:17 Die Boodskap (DB)

“Vir wat kom spreek jy My hier voor almal aan as ‘goeie Leermeester’?” het Jesus vinnig gereageer. “Jy weet mos dat daar net Een is wat regtig goed is: God. Maar nou ja, laat Ek jou vraag beantwoord. As jy vir altyd in God se nuwe wêreld wil bly, moet jy sy voorskrifte gehoorsaam. So eenvoudig is dit.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:17 in konteks