Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 16:3 Die Boodskap (DB)

En wanneer die lug toegetrek is, sê julle: ‘Vandag gaan dit onweer wees.’ As julle so goed is met die weer, hoekom kan julle dan nie die tyd reg lees nie? Kan julle nie sien wie nou by julle is nie?“Julle spul sondaars is op soek na tekens. Julle wil ’n bewys hê dat God deur My werk. Weet julle, dit is net sy vyande wat allerhande tekens wil hê.

Lees volledige hoofstuk Matteus 16

Kyk Matteus 16:3 in konteks