Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 16:27 Die Boodskap (DB)

“Ek wil julle ook waarsku: Ek, die Seun van die mens, sal binnekort met my engele terugkeer na die wêreld toe. Al die Goddelike heerlikheid van my Vader sal My op daardie dag omring. Dan gaan Ek elke mens se beloning vir hom uitdeel. Ek gaan kyk hoe almal geleef het en vir elkeen gee wat hy verdien.

Lees volledige hoofstuk Matteus 16

Kyk Matteus 16:27 in konteks