Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 15:6 Die Boodskap (DB)

Daarom kan ek nie langer vir my pa en ma sorg nie.“Weet julle, as julle julle so gou van julle verpligting teenoor julle ouers losmaak, het julle geen respek vir hulle nie. Dan stel julle julle eie godsdienstige tradisies bo God se Woord. Daardeur beroof julle God se Woord van sy krag.

Lees volledige hoofstuk Matteus 15

Kyk Matteus 15:6 in konteks