Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 14:14 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus by sy bestemming aankom, het ’n groot skare Hom ingewag. Toe Hy hulle sien, het Hy hulle baie jammer gekry, veral toe Hy al die siekes sien wat op Hom wag. Hy het dadelik begin om hulle gesond te maak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 14

Kyk Matteus 14:14 in konteks