Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 14:13 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus die slegte nuus oor Johannes se dood hoor, het Hy in ’n skuit geklim en na ’n eensame plek weggevaar. Hy wou graag alleen wees omdat Hy hartseer was oor Johannes se dood. Die mense het egter gehoor waarheen Hy op pad was. Kort voor lank het inwoners van die dorpe rondom die See van Galilea daarheen begin stroom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 14

Kyk Matteus 14:13 in konteks