Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:18 Die Boodskap (DB)

“Laat Ek nou eers vir julle verduidelik hoe julle die verhaal van die boer wat gaan saai het, moet verstaan.“Daar het saad op die voetpad geval ... Wel, baie mense luister na die boodskap van God se nuwe wêreld, maar dit sink nie in nie en hulle steur hulle nie daaraan nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:18 in konteks