Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:17 Die Boodskap (DB)

Baie van julle voorgeslagte wat God gedien het (soos profete en ander gelowiges wat aan God getrou was), sou wat wou gee om net hier te kon wees waar julle is. Hulle sou so graag wou hoor en sien wat julle hoor en sien. Maar natuurlik kan hulle nie, want hulle het nie die kans gehad nie.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:17 in konteks