Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:42 Die Boodskap (DB)

“Dink maar aan die koningin van Skeba wat die hele ent uit die verre Afrika gekom het om na die wyse koning Salomo te luister. En kyk, hier voor julle staan Een by wie Salomo kan gaan leer. En wat maak julle? Julle kibbel oor tekens. Julle sal sleg afsteek by die koningin van Skeba. Sy is die lewende bewys van hoe koppig julle regtig is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:42 in konteks