Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:39 Die Boodskap (DB)

“Ai,” sê Jesus, “mense wat voeling met God verloor en die pad byster geraak het, soek allerhande tekens om hulle te help om by God uit te kom. Ek gaan julle nie in julle kwaad sterk en ’n spesiale teken vir julle gee nie. Tog gaan Ek een uitsondering maak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:39 in konteks