Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:33 Die Boodskap (DB)

“Julle weet mos dat sommige bome lekker eetbare vrugte dra, terwyl ander bome se vrugte nutteloos is omdat dit ’n hopelose boom is. ’n Mens weet of ’n boom goed of sleg is deur na sy vrugte te kyk. Net so is dit met mense. Moet julle dus nie dom hou nie. Eetbare vrugte kom nie van nuttelose bome af nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:33 in konteks