Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:29 Die Boodskap (DB)

“Kom ons gebruik ’n beeld. Hoe op aarde dink julle sal dit moontlik wees om sommer by die huis van ’n sterk, gesonde man in te stap en voor hom al sy goed te steel? Hy sal jou mos keer, tensy jy hom eers oorrompel en stewig vasbind. “Wat sê hierdie argumente vir julle? Dít, dat julle kan aflei aan wie se kant Ek staan.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:29 in konteks