Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:20 Die Boodskap (DB)

Iemand wat seergekry het, sal Hy nie seerder maak nie. Hy sal ook nie iemand wat in die moeilikheid is, verder in die moeilikheid bring nie; inteendeel! Hy help mense om die geestelike wenpaal te haal. Hulle sal dan nie meer oor God se oordeel bekommerd hoef te wees nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:20 in konteks