Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:37 Die Boodskap (DB)

Luister, as jy voel dat jy liewer lojaal moet bly aan jou pa of ma as aan My, verdien jy My nie. Dieselfde geld vir jou seun of dogter of wie ook al. Ek moet altyd vir jou die belangrikste van almal wees. Ek moet die belangrikste in jou lewe wees.“Ja, alles gaan oor wie of wat vir jou die belangrikste is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:37 in konteks