Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:36 Die Boodskap (DB)

Selfs die intiemste verhoudings het begin verkrummel, soos die verhouding tussen ’n seun en sy pa, tussen ’n dogter en haar ma, ’n bruid en haar skoonma. Ja, tot die gesin, waarin mense veronderstel is om mekaar die liefste te hê, sal nie gespaar bly nie. “Julle vra waarom. Wel, dit gaan eintlik oor wie of wat vir jou as Christen die belangrikste is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:36 in konteks