Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:27 Die Boodskap (DB)

“Wat Ek vir julle gesê het toe ons alleen was, moet julle vir almal gaan vertel. Ons het oor baie dinge hier onder ons gepraat. Dit moet nie net hier tussen ons bly nie. Die hele wêreld moet dit hoor.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:27 in konteks