Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:19 Die Boodskap (DB)

“As hulle julle voor die hof sleep, hoef julle nie oor prokureurs of advokate bekommerd te wees nie. Julle hoef nie te wonder oor hoe julle julle gaan verdedig nie. God gaan julle verdedig. Wie weet beter as Hy wat om te sê? Wanneer julle beurt dus kom om iets te sê, sal die regte woorde wel daar wees.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:19 in konteks