Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:18 Die Boodskap (DB)

“Om twee redes hoef dit julle nie bang te maak nie. Wat hierdie mense nie weet nie, is dat hulle julle eintlik ’n guns doen: hulle trek al die aandag na julle toe. Almal, selfs mense wat nie eens Jode is nie, sal nuuskierig wees om te hoor wat julle sê. So sal hulle die goeie nuus hoor, of hulle nou wil of nie!

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:18 in konteks