Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:23 Die Boodskap (DB)

“’n Jongmeisie wat nog nie by ’n man geslaap het nie, gaan binnekort geboorte aan ’n seun gee. Hulle sal hom Immanuel noem.”(As ’n mens hierdie Hebreeuse naam vertaal, beteken dit: God is hier by ons.)

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:23 in konteks