Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:16 Die Boodskap (DB)

Jakob was die pa van Josef, die man van Maria. Sy is die vrou wat Jesus in die wêreld gebring het. En Jesus is natuurlik die Messias, die Gestuurde van God.

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:16 in konteks