Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:12 Die Boodskap (DB)

God het gesorg dat die Babiloniese ballingskap nie ’n einde aan die geslagsregister van Jesus gemaak het nie. Jojagin het kort daarna ’n seun gehad met die naam Sealtiël. Sealtiël se seun was Serubbabel.

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:12 in konteks