Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:1 Die Boodskap (DB)

My verhaal oor Jesus Christus begin met sy geslagsregister. Dit bevat die name van sy voorouers. Die belangrikste twee persone in sy geslagsregister is Dawid, die groot koning van Israel, en Abraham, die man met wie God ’n baie belangrike ooreenkoms gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:1 in konteks