Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:2 Die Boodskap (DB)

Ses dae het verbygegaan. Jesus vat toe vir Petrus, Jakobus en Johannes saam met Hom teen ’n hoë berg uit. Niemand anders was saam met hulle nie. Skielik, voor die oë van die drie mans, het Jesus heeltemal anders begin lyk.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:2 in konteks