Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:1 Die Boodskap (DB)

“Ek vertel nie stories nie. Dit is die waarheid. Party van julle wat hier rondstaan, sal nie doodgaan voordat julle sien hoe God se nuwe wêreld lyk waar Hy met groot mag regeer nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:1 in konteks