Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:18-19 Die Boodskap (DB)

Julle het oë, maar sien niks nie en het ore, maar gaan soos dowes deur die lewe. Kan julle dan nie onthou hoe baie kos oorgebly het toe Ek met vyf brode vir die 5 000 mense kos gegee het nie?”“Twaalf houers vol,” antwoord hulle vinnig.

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:18-19 in konteks