Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:17 Die Boodskap (DB)

Jesus kom toe agter wat hulle besig was om te bespreek. “Julle misgis julle heeltemal,” sê Hy. “Waarom praat julle oor die brood wat julle vergeet het? Is julle so dom dat julle nie kan verstaan wat Ek bedoel nie? Of wil julle dalk nie verstaan nie?

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:17 in konteks