Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:5 Die Boodskap (DB)

Juis daarom vra die besoekers uit Jerusalem toe vir Jesus: “Vir wat doen jou volgelinge nie wat ons mense nog al die jare doen nie? Hoekom was hulle nie hulle hande voor hulle eet nie? Nou eet hulle met hande wat nie voor God skoon is nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:5 in konteks