Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:4 Die Boodskap (DB)

Byvoorbeeld, as hulle van die winkel af kom, sal hulle niks eet voordat hulle eers hulle hande op ’n spesifieke manier gewas het nie. En dit is nie al nie. Daar is hope sulke gebruike, soos om jou koppies, bekers, panne en selfs stoele op die voorgeskrewe manier te was.)

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:4 in konteks