Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:5 Die Boodskap (DB)

Van die ander saad het op die rotse geval wat in die land gelê het. In die holtes van die rotse was daar grond. Die saad het gou opgekom, maar kon nie eintlik wortels in die vlak grond maak nie en kon dus nie grootword nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:5 in konteks