Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:17 Die Boodskap (DB)

Sodra hulle geloof iets van hulle begin vra of hulle opofferings moet begin maak, is hulle skielik nie meer so opgewonde en oortuig van alles nie. Gou bly daar niks meer van hulle sogenaamde nuwe geloof oor nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:17 in konteks