Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:13 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe verder vir hulle: “Julle verstaan nie eens hierdie verhaal van die man wat saai nie. Hoe sal julle dan enige verhaal verstaan wat Ek julle vertel? Laat Ek nou eers vir julle verduidelik hoe julle die verhaal moet verstaan van die boer wat gaan saai het.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:13 in konteks