Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:10 Die Boodskap (DB)

Later, toe die groot klomp mense weg was, het Jesus se twaalf getrouste volgelinge en die paar ander mense wat nog oor was, Hom uitgevra oor die verhale wat Hy vertel om hulle te leer.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:10 in konteks