Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:46 Die Boodskap (DB)

Josef het ’n groot stuk linne gekoop en nadat hy Jesus se liggaam van die kruis afgehaal het, het hy die liggaam in die linnedoek toegedraai. Hy het Jesus gaan begrawe in ’n graf wat uit rots gekap was en soos ’n kamertjie gelyk het. En hy het ’n groot ronde klip voor die ingang van die graf gerol.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:46 in konteks