Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:45 Die Boodskap (DB)

Hy vra toe vir die bevelvoerder van die soldate of Jesus regtig al dood is. Dié sê toe ja. Pilatus sê toe vir Josef dat hy maar vir Jesus kon gaan begrawe.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:45 in konteks