Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:44 Die Boodskap (DB)

Om te keer dat hulle die verkeerde een vang, het Judas met hulle ’n spesiale teken afgespreek: “Die een wat ek met ’n soen op die wang groet, dit is die een! Sorg dat julle hom in die hande kry en sê vir die wagte om hom goed op te pas.”

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:44 in konteks