Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:43 Die Boodskap (DB)

Jesus se woorde was nog nie koud nie of daar staan Judas, wat een van sy twaalf getrouste volgelinge was. Hy was nie alleen nie. Om hom en agter hom het ’n hele bende mense gestaan met wapens en al. Die Joodse leiers het hulle natuurlik gestuur.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:43 in konteks