Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:41 Die Boodskap (DB)

’n Derde maal het Jesus gaan bid en toe Hy terugkom, sê Hy vir hulle: “Julle lê lekker en slaap asof julle al die tyd in die wêreld het om te rus. Dit is nou genoeg. Ek het nie meer soveel tyd oor nie. Daardie spul sondige Jode gaan My netnou kom vang en dit omdat iemand My gaan verraai.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:41 in konteks