Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:40 Die Boodskap (DB)

Toe Hy terugkom, kry Hy die drie weer so. Hulle was so vaak dat hulle sowaar weer aan die slaap geraak het. Toe Jesus daar aankom, was hulle so skaam dat hulle nie mooi geweet het wat om vir Hom te sê nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:40 in konteks