Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:13-14 Die Boodskap (DB)

Jesus stuur toe twee van sy volgelinge: “Gaan Jerusalem toe. Daar sal julle ’n man kry wat ’n emmer water dra. Loop agter hom aan tot hy by ’n huis ingaan. Sê dan vir die man aan wie die huis behoort: ‘Jesus, wat die mense so van God vertel, vra waar die kamer is waar Hy en sy volgelinge die paasete kan eet.’

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:13-14 in konteks