Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:12 Die Boodskap (DB)

Op die eerste dag van die fees waarop hulle teruggedink het aan die ongesuurde brood wat Israel in Egipte moes eet, is die lam vir die paasfees ook geslag. Juis toe vra Jesus se volgelinge Hom: “Waar moet ons vir ons die paasete gaan regmaak?”

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:12 in konteks