Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:3 Die Boodskap (DB)

’n Rukkie later gaan Jesus teen die hang van die Olyfberg sit. Van daar af kon ’n mens die tempel mooi sien. Omdat daar nie ander mense by hulle was nie, vra Petrus, Jakobus, Johannes en Andreas Hom toe:

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:3 in konteks