Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:28 Die Boodskap (DB)

“Daar is nog iets anders wat Ek wil hê julle moet weet. Ek gaan dit vir julle verduidelik met die voorbeeld van ’n vyeboom. As ’n vyeboom nuwe, sagte takkies maak en die blaartjies begin uitkom, weet julle dat die somer op pad is. Dieselfde geld vir julle vraag hoe ’n mens kan weet of die einde naby is.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:28 in konteks