Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:14 Die Boodskap (DB)

“Julle moet mooi begryp wat Ek vir julle wil sê. As julle daardie veragtelike ‘ding’ wat alles net wil stukkend maak en vernietig in die tempel sien staan waar dit nie eens behoort te kom nie, moet al die mense in Judea sorg dat hulle so gou moontlik in die berge gaan wegkruip.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:14 in konteks