Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:18 Die Boodskap (DB)

Die Joodse godsdienstige leiers het daarvan gehoor. Hulle het toe planne begin beraam om Jesus uit die weg te ruim. Hulle was bang dat Jesus te gewild sou begin word, want hulle het geweet dat die mense baie beïndruk was met wat Jesus alles vir hulle vertel het.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:18 in konteks