Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:2 Die Boodskap (DB)

Van die streng godsdienstige Fariseërs het ook by die groep aangesluit. Hulle wou kyk of Jesus Hom nie dalk kon vaspraat en so in die moeilikheid beland nie. Hulle vra Hom toe: “Mag ’n man van sy vrou skei?”

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:2 in konteks