Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:1 Die Boodskap (DB)

Van daar af is Jesus in ’n suidelike rigting na Judea toe. Hulle is aan die oorkant van die Jordaan langs. Mense het weer om Jesus saamgedrom en soos Hy gewoonlik gemaak het, het Hy hulle van God vertel.

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:1 in konteks