Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:35 Die Boodskap (DB)

Skielik praat ’n stem uit die wolk. Dit was God self. Hy het gesê: “Dit is my Seun wat Ek uitgekies het om my werk hier op die aarde te kom doen. Luister na Hom.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:35 in konteks