Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:34 Die Boodskap (DB)

Petrus se woorde was skaars koud, toe kom daar ’n groot wolk oor hulle almal. Die dissipels het baie bang geword toe hulle sien hoe die twee mans in die wolk instap.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:34 in konteks