Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:47 Die Boodskap (DB)

Nou was die vrou in ’n hoek. Sy kon nie langer stilbly nie. Doodbang het sy voor Jesus kom neerval. Daar voor almal vertel sy toe hoekom sy aan Jesus kom raak het. “En,” het sy gesê, “ek was op die plek gesond.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:47 in konteks